Oliver Platt

Oliver Platt
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Oliver James Platt
Geboorte 12 Januarie 1960 (1960-01-12)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 3
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Aktiewe jare 1987–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Oliver Platt (gebore 12 Januarie 1960) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Three Musketeers (1993), Bicentennial Man (1999), Lake Placid (1999), en 2012 (2009).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search